Welkom by die skool vir
Gelukkige kinders
Gelukkige ouers en
Gelukkige onderwysers
Ons Missie
Deur goeie en doeltreffende onderrig en opvoeding in ‘n dinamiese skool
die kind volgens Christelike beginsels op te voed tot ‘n gebalanseerde
volwassene en goed toegeruste węreldburger in die 21ste eeu.
© Copyright 2011 Mielie Marketing. All Rights Reserved