Aansoekvorms

Aansoekvorms en Toelatingsproses 2019/2020

Hier volg belangrike inligting rakende toelatings vir 2020:

Die toelatingsperiode is vanaf 13 Mei 2019 tot 7 Junie 2019.

Aansoekvorms kan van die webwerf (www.oranje-noord.co.za) in PDF formaat afgelaai word of vanaf 23 April 2019 by die skool afgehaal word.

Let ASB op die volgende:

Volledig voltooide vorms MAG SLEGS VANAF 13 MEI 2019 by die skool in gegee word – NIE VOOR DIE TYD NIE.

Ouers moet die voltooide vorms PERSOONLIK by Mev. F. Crové (sekretaresse) by die skool ingee. Die voltooide vorms mag nie per e-pos, pos of per faks gestuur word nie.

Kopiereg © 2019. Laerskool Oranje-Noord. Alle Regte Voorbehou.

Webblad Ontwerp & Onderhou deur Web Ateljee