Baie geluk aan LON se 0/13 netbaldogters

Baie geluk aan LON se 0/13 netbaldogters en hul afrigters wat op pad is na die SA Netbalkampioenskappe.  Hulle het as wenners in die Noord-Kaap uit die stryd getree.  Ons is baie trots op julle.

LON se 0/13 netbaldogters LON se 0/13 netbaldogters

Kopiereg © 2020. Laerskool Oranje-Noord. Alle Regte Voorbehou.

Webblad Ontwerp & Onderhou deur Web Ateljee