BLOODHOUND LSR projek:

BLOODHOUND LSR projek:

Tony Parraman (Head of Sponsor Liaison for the Bloodhound Land Speed Record project) het al die pad uit Bristol, Engeland en vandag vanaf Hakskeenpan gereis om die gr 4-7 leerders van Laerskool Oranje-Noord te beïndruk met brokkies inligting en interessante feite oor die “Bloodhound”, die wêreld se mees gevorderde kar prototipe. Die span poog om die landspoedrekord te verbeter en is baie goed op spoed.

Ons het eerstehands verneem dat hul gister 899km/uur bereik het.  Dankie vir hierdie ongelooflike voorreg wat ons te beurt val.

Kopiereg © 2020. Laerskool Oranje-Noord. Alle Regte Voorbehou.

Webblad Ontwerp & Onderhou deur Web Ateljee