First Lego League Noord-Kaap Streekskompetisie: Uitslae

Die volgende uitslae is ontvang, na afloop van die First Lego League Noord-Kaap Streekskompetisie:  Uit 20 spanne vaar LON Robotics Club uitstekend en behaal ‘n 5de, 9de, 10de en twee 12de plekke.  Ons is baie trots op julle.

(Afwesig op die foto is Wilbur Nieuwoudt en Martin Roos)

Kopiereg © 2020. Laerskool Oranje-Noord. Alle Regte Voorbehou.

Webblad Ontwerp & Onderhou deur Web Ateljee