Welkom by die skool vir
- Gelukkige kinders
- Gelukkige ouers en
- Gelukkige onderwysers
|
|
|
|
|
|
| |
 |
Ons Missie
Deur goeie en doeltreffende onderrig en opvoeding in 'n dinamiese skool die kind volgens Christelike beginsels op te voed tot 'n gebalanseerde volwassene en goed toegeruste wêreldburger in die een-en-twintigste eeu. |
Telefoon: 054-3323776
Faks: 054-3324288
Posadres: Posbus 393, UPINGTON, 8800
pdvdmerwe@lantic.net (Pierre van der Merwe - Skoolhoof)
admin.lon@lantic.net (Administrasie)
|