Skooldrag

Somer

Seuns:
Kortbroek – grys (sajet of terrylene)
Hemp – wit kortmou
Sokkies – lang grys sokkies
Skoene – swart

Meisies:
Rok – geruite rok
Sokkies – kort wit sokkies
Skoene – swart

Somersdrag | Laerskool Oranje-Noord

Winter

Seuns:
Baadjie – wynrooi windjekker
Trui – wynrooi v-nek
Hemp – wit boordjie-hemp / dashemp
Das – wynrooi
Langbroek – (sien kortbroek)
Sokkies – lang grys sokkies
Skoene – swart

Wintersdrag Seuns

Meisies:
Baadjie – wynrooi windjekker
Trui – wynrooi v-nek
Hemp – wit boordjiehemp
Das – wynrooi
Broek – grys langbroek (rek agterom, band voor met rits aan kant)
Romp – grys donkergrys
Sokkies – lang grys sokkies of swart kouse
Skoene – swart

Wintersdrag Meisies

Kopiereg © 2019. Laerskool Oranje-Noord. Alle Regte Voorbehou.

Webblad Ontwerp & Onderhou deur Web Ateljee