Alle sterkte aan al ons Rooibye wat vandag aan die Dawid Kruiper Atletiekbyeenkoms deelneem.
🐝Doen jou bes
🐝Geniet elke oomblik
🐝Hou ons skool se naam hoog
Ons is al klaar ZOOM-trots op elkeen!
#hardwerkende_bye_maak_heuning_van_sukses
#oranjenoord



