Log Out
Volg ons:
Kry ons toep:

Main Content

A T L E T I E K

Ons atletiekbyeenkoms Laerskool Upington by was ’n groot sukses en ’n dag vol energie, opgewondenheid en mooi herinneringe! 🏃‍♀️

Die goeie organisasie het gesorg dat alles vlot verloop, en dit was duidelik dat daar baie moeite gedoen was om almal op hul gemak te laat voel.

Ons is trots op elke deelnemer wat met entoesiasme en deursettingsvermoë hul beste gegee het.

Dankie aan die LON Personeel wat betrokke was, ons waardeer elkeen se tyd en energie.

#hardwerkende_bye_maak_heuning_van_sukses

#oranjenoord



Besigtig hierdie artikel op Facebook vir meer foto’s