Baie geluk aan die volgende atlete wat tydens die Griekwaland -Wes Kampioenskappe ingesluit is in die GW Tweekampspan. Die atlete sal Griekwaland-Wes tydens die Nasionale Tweekampkampioenskappe in Oudtshoorn gaan verteenwoordig.
DOGTERS 0/9
1. Lily Visser
2. Milah Liebenbergh
3. Lianke Maritz
SEUNS 0/9
1. Reinhardt Huyser
2. Reinhardt Hattingh
DOGTERS 0/11
1.Jahné Fick
2.Esmeré Maritz
SEUNS 0/11
1.McNeil de Waal
2.Rynhardt van den Bergh
3.Janko Carstens
4. MJ Huyser
5.Estian Hattingh
6. Ben Riley
7. Dirk Crafford
DOGTERS 0/13
1.Joani Mathewson
2.Lisan Joubert
SEUNS 0/13
1.Llewellyn Orffer
2.Noah Visser
3.Phillip Riley
DOGTERS 0/15
1.Gea March
SEUNS 0/15
2.Pieter-Kunje van der Linde