Log Out
Volg ons:
Kry ons toep:

Main Content

NETBAL

🏐🏐

Baie geluk aan die o/12A en die SUPERSPAR Kalahari Mall o/13A netbalmeisies wat deurgedring het na die Noord-Kaap uitspele op 30&31 Mei 2025 by Hoërskool Upington.
Ons is baie trots op julle.
Geniet die naweek van lekker netbal en baie sterkte.
Ons hou julle dop.

🐝🏐🐝🏐🐝


Besigtig hierdie artikel op Facebook vir meer foto’s