R O O I B Y 🐝 D A N K I E
Baie dankie aan SANCO NC vir die skenking van liniale aan die Rooiby leerders.
Julle ondersteuning maak ’n groot verskil in ons leerders se daaglikse skoolwerk en word opreg waardeer.
Sulke gebare van omgee en betrokkenheid dra by tot beter leergeleenthede en motiveer ons kinders om hul beste te gee.
#hardwerkende_bye_maak_heuning_van_sukses
#oranjenoord
