Log Out
Volg ons:
Kry ons toep:

Main Content

R O O I B Y D A N K I E

Baie dankie aan al ons borge vir die ♥️Valentynsokkie♥️, die gelukkige trekkings en al die bydraes wat die geleentheid so spesiaal gemaak het.

’n Spesiale woord van dank ook aan al die ouers vir hul ondersteuning, betrokkenheid en bydraes wat gehelp het om die dag ’n groot sukses te maak.

Julle omgee en samewerking word opreg waardeer!

Onthou ondersteun LOCAL en so bou ons nog ‘n sterker gemeenskap!

#oranjenoord
#hardwerkende_bye_maak_heuning_van_sukses





Besigtig hierdie artikel op Facebook vir meer foto’s