Ons Graad 6- en 7-leerders het die dansvloer behoorlik laat lewe met die tema: “What a lot I got!” met die afskop van hul Valentynsokkie.
Daar was hope energie, groot glimlagte, mooi uitrustings en baie pret saam met vriende.
Dankie aan elke onderwyser vir jul tyd en betrokkendheid om die sokkie ‘n sukses te kon maak!
Deel met ons JOU kind se sokkie oomblikke!
#oranjenoord
#hardwerkende_bye_maak_heuning_van_sukses




