Main Content

Ons Bied

Ons skool is trots om ‘n uiteenlopende reeks geleenthede te bied wat verder strek as die klaskamer, insluitend ‘n wye verskeidenheid akademiese programme, mededingende sport, kulturele aktiwiteite, musiekprogramme en ‘n toegewyde nasorgsentrum.

Ons streef daarna om elke leerder se unieke talente en belangstellings te koester, wat ‘n afgeronde omgewing vir groei en sukses bied.

Akademie

  • Volledige akademiese onderrig
  • Leierskapontwikkeling
  • Individuele aandag
  • Didaktiese hulpprogram
  • Rekenaaronderrig/ Robotics
  • Entrepreneurskap
  • RemediĆ«ring
  • Graad RR – Graad 7 klasse

Sport

  • Atletiek
  • Rugby
  • Netbal
  • Tennis
  • Swem
  • Skaak
  • Krieket
  • Mini-krieket
  • Hokkie
  • Skiet (Veergeweer en Pistool)
  • Tweekamp
  • Landloop

Kultuur

  • Junior / Senior koor
  • Skoolkoerant
  • Toneel
  • Kunsklasse
  • Redenaars
  • Eisteddfod Voordrag
  • WOW-spel
  • ATKV-Uitklopspel

Uitstappies

  • Kurrikulum-gerigte uitstappies
  • Graad 7 Toer (jaarliks)
  • Graad 6 Duin-in-die-weg
  • Graad 3 Duin-in-die-weg

Graad R

  • Tye: 7:30 – 12:45
  • Fokus op groot- en klein motoriese vaardighede.
  • Emosionele ontwikkeling
  • Sosiale vaardighede
  • Kognitiewe ontwikkeling

 

Die Bynes (Gr.RR)

Tye somer en winter:

07:30 – 12:45

Ons leer deur te speel:

  • Wiskunde-fokus
  • Taal-fokus
  • Tema besprekings
  • Skeppende aktiwiteite
  • Liggaamlike aktiwiteite
  • Bak en brou

Nasorgsentrum

Gr. 1 – 7

Tye: 13:00 – 17:30 (Winter en Somer)

  • Kontak persoon: S. Kapp – 054 332 3776